Melanie Niemand
B.A. MBW & Psigologie (NWU)
B.A. Honn Kinderkinetika (NWU)
Reg No. 01/014/09/1415/001
SGDA Terapeut
SGDA Registrasie No. SGDA 2025/501
Melanie Niemand
B.A. MBW & Psigologie (NWU)
B.A. Honn Kinderkinetika (NWU)
Reg No. 01/014/09/1415/001
SGDA Terapeut
SGDA Reg No. 2025/501
Tumble Tods
Tumble Tods
KINDERKINETIKA
KINDERKINETIKA
Wat Is Kinderkinetika?
Wat Is Kinderkinetika?
Kinderkinetika is 'n gespesialiseerde pediatriese professie wat fokus op die totale welstand van ontwikkelende kinders tussen 0-13 jaar. Dit word gedoen deur ouderdomspesifieke neuro-motoriese en fisieke vaardighede te ontwikkel, stimuleer, bevorder en rehabiliteer.
Dit fokus op fundamentele vaardighede wat dien as die boustene van u kind se groei en ontwikkeling.

Die Kinderkinetika programme word terapeuties, voorkomend en/of bevorderend aangebied om by die spesifieke behoeftes van u kind aan te pas.
Navorsing bewys dat kinders met leer probleme laer motoriese vaardighede het.
Fyn motoriese vaardighede ontwikkel vanuit groot motoriese vaardighede.

Watter Programme Word Aangebied?
Watter Programme Word Aangebied?
BABA MASSERING & STIMULASIE
(0 – 24 maande)
BABA MASSERING & STIMULASIE
(0 – 24 maande)
Sensories-motoriese ontwikkeling van Babas.
Weeklikse Baba massering en stimulasie klasse wat baba laat ontspan en terselfde tyd die nodige stimulasie kry om te verseker dat Baba optimaal ontwikkel en mylpale bereik.

KLEUTER-PROGRAMME
(2-7 jaar)
KLEUTER-PROGRAMME
(2-7 jaar)
Perseptueel-motoriese ontwikkeling van Kleuters.
Hierdie programme fokus op die kleuter se groot-motoriese vaardighede in groepsverband met die doel om u kind se optimale ontwikkeling aan te spreek.

REMEDIËRENDE-PROGRAMME
(3-12 jaar)
REMEDIËRENDE-PROGRAMME
(3-12 jaar)
Spesifiek saamgestel volgens ‘n kind se behoeftes om uitvalle aan te spreek.
Individuele lesse word spesifiek volgens u kind se behoeftes aangepas en saamgestel om u kind se motoriese struikelblokke of agterstande aan te spreek en te bevorder. Dit spreek ook spesifieke gestremdhede aan. Die program lei tot die bevordering van u kind se fisieke en akademiese prestasies.

WELSTAND-PROGRAMME
(5-13 jaar)
WELSTAND-PROGRAMME
(5-13 jaar)
Aërobiese fiksheid en sport program. Wetenskaplik gegrond om fiksheid vlakke te verhoog vir ‘n gebalanseerde leefstyl.
Aërobiese fiksheid en dansgerigte oefenprogram vir dogters.
Aërobiese fiksheid en avontuurgerigte sportprogram vir seuns.
Dit is wetenskaplik gegrond vir obese en oorgewing kinders om hulle fiksheidsvlak te verhoog vir 'n gebalanseerde leefstyl. Sowel as kinders met die behoefte en begeerte om fisiek meer aktief te wees en saam te speel.
DISLEKSIE TERAPIE
Disleksieterapie behels opvoedkundige intervensies en strategieë om individue met disleksie te help om hul lees-, skryf- en spelvaardighede te verbeter.
Hierdie intervensies fokus op die bou van 'n sterk fondament in fonologiese bewustheid, klanke en woordeskat, wat dikwels multisensoriese tegnieke en gestruktureerde benaderings gebruik. Die doel is om meer doeltreffende lees- en skryfvermoëns te ontwikkel, en nie om die toestand self te genees nie.
Aërobiese fiksheid en sport program. Wetenskaplik gegrond om fiksheid vlakke te verhoog vir ‘n gebalanseerde leefstyl.
Aërobiese fiksheid en dansgerigte oefenprogram vir dogters.
Aërobiese fiksheid en avontuurgerigte sportprogram vir seuns.
Dit is wetenskaplik gegrond vir obese en oorgewing kinders om hulle fiksheidsvlak te verhoog vir 'n gebalanseerde leefstyl. Sowel as kinders met die behoefte en begeerte om fisiek meer aktief te wees en saam te speel.
DISLEKSIE TERAPIE
Disleksieterapie behels opvoedkundige intervensies en strategieë om individue met disleksie te help om hul lees-, skryf- en spelvaardighede te verbeter.
Hierdie intervensies fokus op die bou van 'n sterk fondament in fonologiese bewustheid, klanke en woordeskat, wat dikwels multisensoriese tegnieke en gestruktureerde benaderings gebruik. Die doel is om meer doeltreffende lees- en skryfvermoëns te ontwikkel.
Komponente Wat Aangespreek Word
Komponente Wat Aangespreek Word
Ek werk met kinders vanaf geboorte tot op die ouderdom van 13 jaar.
Ouers maak 'n afspraak waartydens 'n evaluasie gedoen word om meer inligting te kry oor die kind se huidige ontwikkeling.
Tydens die evaluasie gebruik ek internationale wetenskaplike toetsbatterye (evaluasie kriteria) om vas te stel of daar enige uitvalle of ontwikkelingsagterstande teenwoordig is.
Dit word vasgestel deur die evaluasie en die programme is ouderdomspesifiek.
Tumble Tods fokus op die funksionele groei en ontwikkeling van kinders. Die programme is voorkomend, bevorderend of terapeuties.
'n Opgeleide Kinderkinetikus met vier jaar se intensiewe opleiding om 'n kind se groei en progressiewe ontwikkeling te verstaan.
Sodra mylpale nie vasgelê word in die gewensde geleentheidsvenster nie.
Indien daar uitvalle is in u kind se fisieke ontwikkeling en groei.
Kinders met gediagnoseerde gestremdhede, obesiteit en skolastiese uitvalle.
Voordele Vir U Kind
Ontmoet Tumble Tods se Kinderkinetikus
Ontmoet Tumble Tods se Kinderkinetikus
Melanie is 'n opgeleide Kinderkinetikus met 'n B.A. Menslike Bewegingskunde en Psigologie graad.
Sy beskik oor 'n Nagraadse B.A. Honneurs Graad en spesialiseer in Kinderkinetici.
Met 6 jaar se ondervinding in die praktyk is sy passievol oor elke kinderlyfie se toekoms waarmee sy werk.
Tumble Tods is geregistreer by SAPIK.
Melanie het haar kwalfikasie in Disleksie Terapie voltooi, en werk ook as 'n geregistreerde Disleksie Terapeut.
Sy is geregistreer deur die Stark Griffon Dyslexia Acadamy.
Melanie is 'n opgeleide Kinderkinetikus met 'n B.A. Menslike Bewegingskunde en Psigologie graad.
Sy beskik oor 'n Nagraadse B.A. Honneurs Graad en spesialiseer in Kinderkinetici.
Met 6 jaar se ondervinding in die praktyk is sy passievol oor elke kinderlyfie se toekoms waarmee sy werk.
Tumble Tods is geregistreer by SAPIK.
Melanie het haar kwalfikasie in Disleksie Terapie voltooi, en werk ook as 'n geregistreerde Disleksie Terapeut.
Sy is geregistreer by die Stark Griffin Dyslexia Acadamy.
"If you trust play, you will not have to control your child's development as much. Play will raise the child in ways you can never imagine."
- Vince Gowmon
"If you trust play, you will not have to control your child's developement as much. Play will raise the child in ways you can never imagine."
- Vince Gowmon
"If you trust play, you will not have to control your child's development as much. Play will raise the child in ways you can never imagine."
- Vince Gowmon
Create Your Free Account
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit. Autem dolore, alias, numquam enim ab voluptate id quam harum ducimus cupiditate similique quisquam et deserunt, recusandae.